Unlimited WordPress themes, graphics, videos & courses! Unlimited asset downloads! From $16.50/m
Advertisement
  1. Crafts & DIY
  2. Crochet

Hekelgrondslag: Hoe om enkelsteek te maak

by
Read Time:1 minLanguages:

Afrikaans (Afrikaans) translation by Almarie Pieterse (you can also view the original English article)

Final product imageFinal product imageFinal product image
What You'll Be Creating

Wanneer jy leer hekel gaan jy baie patrone en projekte teekom waar jy 'n enkelsteek gaan gebruik. Dit is 'n veelsydige, maar eenvoudige steek om te bemeester! As jy nog altyd wou leer hekel, volg ons reeks oor Hekelgrondslag. Hierdie handleiding gebruik US-hekelterminologie, met die Australiese en Britse term tussen hakies. Steke ingesluit is enkelsteek (sc)[dc].


Voorraad

wink-video-single-crochet-stitch-supplieswink-video-single-crochet-stitch-supplieswink-video-single-crochet-stitch-supplies

Enkel hekelsteek

Kyk na die volgende video om te leer hoe om die enkelhekelsteek te maak (bekend as 'n dubbele hekelsteek in die Verenigde Koninkryk en Australië).


Begin 'n Hekel Projek

Geluk! Jy weet nou hoe om 'n enkel hekelsteek te maak (bekend as 'n dubbele hekelsteek in die Verenigde Koninkryk en Australië).

Reg om 'n hekel projek te begin? Jy kan die gebruik van 'n enkel steek oefen in hierdie handleiding oor hoe om 'n iPad sleeve te maak.

Is jy 'n hekel beginner? Hoe vind jy dit? Laat ons weet as jy enige vrae of ander kommentaar het in die onderstaande spasie.

Advertisement
Advertisement
Looking for something to help kick start your next project?
Envato Market has a range of items for sale to help get you started.